biefstuk [boodskap #138124] |
Sun, 03 October 2021 17:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biefstuk
Afbreking: bief•stuk
Samestelling: bief + stuk
Selfstandige naamwoord: biefstuk
Meervoud: biefstukke
Verkleinwoord: biefstukkie
Meervoud van verkleining: biefstukkies
Betekenis:
• 'n Dik stuk beesvleis wat uit die boboud gesny is.
Gebruik:
• Ek sal die tartaarse biefstuk met skyfies neem.
Sinoniem:
• steak
Vertaling:
Engels: beef steak
Nederlands: biefstuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|