redeneer [boodskap #138121] |
Sun, 03 October 2021 10:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
redeneer
Afbreking: re•de•neer
Werkwoord: redeneer
Verlede tyd: het geredeneer
Betekenis:
• Om 'n saak te bespreek deur redes vir jou standpunte aan te voer.
Gebruik:
• Ons redeneer nou in sirkels.
Sinoniem:
• argumenteer
• bespreek
• betoog
• debatteer
• disputeer
• gesels
• praat
• redekawel
• redetwis
• stry
• twis
Afgelei:
• beredeneer
• redeneerder
• redeneerkuns
• redeneertrant
• redeneervermoë
• wegredeneer
Verwant:
• redenasie
Vertaling:
Engels: to reason, argue
Nederlands: redeneren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|