Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treffend
treffend [boodskap #138120] Sun, 03 October 2021 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
treffend
Afbreking: tref•fend


Byvoeglike naamwoord: treffend
Vergrotende trap: treffender
Oortreffende trap: treffendste
Attributief: treffende
Partitief: treffends

Betekenis:
• Wat so gepas (in die kol) of so aandoenlik is dat dit nie geïgnoreer kan word nie.

Gebruik:
• Hy het 'n treffende toespraak gelewer.

Sinoniem:
• aangrypend
• effektief
• frappant
• gevoelvol
• imponerend
• ontroerend
• opmerklik
• opsigtelik
• opvallend
• prominent
• raak
• roerend
• skitterend
• sprekend
• treffend
• uitmuntend
• verbasende
• verbysterend
• verrassend
• verruklik

Antoniem:
• onopvallend

Vertaling:
Engels: striking
Nederlands: treffend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwaak
Volgende onderwerp: redeneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:04:34 UTC 2025