Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapskêr
skaapskêr [boodskap #138118] Sun, 03 October 2021 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skaapskêre
Skaapskêre
skaapskêr
Afbreking: skaap•skêr
Samestelling: skaap + skêr


Selfstandige naamwoord: skaapskêr
Meervoud: skaapskêre
Verkleinwoord: skaapskêrtjie
Meervoud van verkleining: skaapskêrtjies

Betekenis:
• Eenvoudige skêr waarmee skape geskeer of tuinwerk gedoen word.

Gebruik:
• Die skaapskeerder maak sy skaapskêr skerp voordat hy die skape begin skeer.

Vertaling:
Engels: sheep shears, wool shears
Nederlands: schapenschaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansig
Volgende onderwerp: ontwaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:11:18 UTC 2025