Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansig
aansig [boodskap #138117] Sun, 03 October 2021 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansig
Afbreking: aan•sig
Samestelling: aan + sig


Selfstandige naamwoord: aansig
Meervoud: aansigte

Betekenis:
• Die voorkoms/projeksie van iets as 'n mens daarna kyk.

Gebruik:
• In die Ortodokse Kerke word heiliges gewoonlik in 'n eenvoudige styl en in frontale aansig uitgebeeld.

Sinoniem:
• aanblik
• aspek
• deursnee
• blik
• faset
• oogpunt
• projeksie
• uiterlike
• voorkoms

Hiponiem:
• agteraansig
• bo-aansig
• onderaansig
• syaansig
• vooraansig

Vertaling:
Engels: view, sight
Nederlands: aanzicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behaag
Volgende onderwerp: skaapskêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:19:16 UTC 2025