Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behaag
behaag [boodskap #138116] Sun, 03 October 2021 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
behaag
Afbreking: be•haag


Werkwoord: behaag
Verlede tyd: het behaag

Betekenis:
• Om goed te laat voel; plesier gee; vreugde verskaf.

Gebruik:
• Brandoffers en sondeoffers het U nie behaag nie! [Hebreërs 10:6]

Sinoniem:
• aanstaan
• bekoor
• bevredig
• geval
• plesier

Afgelei:
• behae (s.nw.)
• behaaglik
• behaagsiek
• behaagsug

Vertaling:
Engels: to please, like
Nederlands: behagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blymoedig
Volgende onderwerp: aansig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:13:57 UTC 2025