plaasneem [boodskap #138114] |
Sat, 02 October 2021 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaasneem
Afbreking: plaas•neem
Samestelling: plaas + neem
Werkwoord: neem plaas, plaasneem
Verlede tyd: het plaasgeneem
Betekenis:
• (deftig) Gaan sit.
Gebruik:
• Hy wag totdat sy sit voordat hy langs haar plaasneem.
Sinoniem:
• neerplons
• sit
Verwant:
• plaasvind
Vertaling:
Engels: to sit down
Nederlands: plaatsnemen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|