verwoed [boodskap #138104] |
Fri, 01 October 2021 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwoed
Afbreking: ver•woed
Byvoeglike naamwoord: verwoed
Vergrotende trap: verwoeder
Oortreffende trap: verwoedste
Attributief: verwoede
Partitief: verwoeds
Betekenis:
• Met baie energie.
Gebruik:
• Die wind waai verwoed.
Sinoniem:
• driftig
• hartstogtelik
• hewig
• kwaai
• rasend
• siedend
• verbete
• wild
• woedend
Afgelei:
• verwoedheid
Vertaling:
Engels: fierce, furious, wild
Nederlands: verwoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|