prekêr [boodskap #138103] |
Fri, 01 October 2021 14:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prekêr
Afbreking: pre•kêr
Byvoeglike naamwoord: prekêr
Attributief: prekêre
Betekenis:
• Gevaarlik onseker of onstabiel.
Gebruik:
• Die solder se balke is besonder prekêr en 'n mens moet maar versigtig trap.
Sinoniem:
• bedenklik
• ellendig
• gevaarlik
• haglik
• kritiek
• skroomlik
• onseker
• sleg
• twyfelagtig
• waagsaam
Vertaling:
Engels: precarious
Nederlands: precair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|