egbreker [boodskap #138102] |
Fri, 01 October 2021 12:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
egbreker
Afbreking: eg•bre•ker
Samestelling: eg + breker
Selfstandige naamwoord: egbreker
Meervoud: egbrekers
Verkleinwoord: egbrekertjie
Meervoud van verkleining: egbrekertjies
Betekenis:
• Iemand wat egbreuk/owerspel pleeg (die huwelikstrou skend).
Gebruik:
• 'n Slegte vrou... laat die een man na die ander 'n egbreker word. [Spreuke 23:27]
Sinoniem:
• egskender
• hoereerder
• owerspeler
Antoniem:
• egbreekster (vroulik)
Vertaling:
Engels: adulterer
Nederlands: echtbreker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|