afgodedienaar [boodskap #138101] |
Fri, 01 October 2021 12:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afgodedienaar
Afbreking: af•go•de•die•naar
Samestelling: afgode + dienaar
Selfstandige naamwoord: afgodedienaar
Meervoud: afgodedienaars
Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n afgod of afgode dien.
Gebruik:
• Want dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat 'n afgodedienaar is, 'n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie. [Efesiërs 5:5]
Sinoniem:
• afgodaanbidder
• heiden
• onbekeerde
• ongelowige
• ongeredde
Antoniem:
• afgodedienares (vroulik)
Vertaling:
Engels: idolater, idol worshiper
Nederlands: afgodendienaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|