afgodediens [boodskap #138100] |
Fri, 01 October 2021 11:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afgodediens
Afbreking: af•go•de•diens
Samestelling: afgode + diens
Selfstandige naamwoord: afgodediens
Meervoud: –
Betekenis:
• Die aanbidding van afgode.
Gebruik:
• Die heidene beoefen afgodediens.
Sinoniem:
• afgodery
• beeldediens
• idolatrie
afgelei:
• afgodedienaar
• afgodetempel
Vertaling:
Engels: idolatry
Nederlands: afgodendienst, afgoderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|