Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitwis
uitwis [boodskap #138096] Thu, 30 September 2021 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitwis
Afbreking: uit•wis
Samestelling: uit + wis


Werkwoord: uitwis, wis uit
Verlede tyd: het uitgewis

Betekenis:
• Om te laat verdwyn; tot niet maak.

Gebruik:
• Soos die mens se kennis toeneem, is daar 'n toenemende kans dat hy homself eendag gaan uitwis.

Sinoniem:
• elimineer
• skrap
• uitdelg
• uitroei
• uitvee
• vernietig
• verwyder
• wegdoen

Antoniem:
• herleef

Afgelei:
• uitwisbaar
• uitwisser
• uitwissing

Vertaling:
Engels: to wipe out, efface, erase, expunge, obliterate
Nederlands: uitwissen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemaksugtig
Volgende onderwerp: fanaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:40:33 UTC 2025