bloedvrees [boodskap #138094] |
Thu, 30 September 2021 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedvrees
Afbreking: bloed•vrees
Samestelling: bloed + vrees
Selfstandige naamwoord: bloedvrees
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Oordrewe, irrasionele vrees vir bloed.
Gebruik:
• Sy lei aan bloedvrees.
Sinoniem:
• bloedangs
• bloedfobie
• hemafobie
• hematofobie
Vertaling:
Engels: blood phobia
Nederlands: bloedvrees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|