Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Switserland
Switserland [boodskap #138093] Thu, 30 September 2021 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Switserland
Afbreking: Swit•ser•land


Pleknaam: Switserland

Betekenis:
• 'n Land en soewereine staat in Sentraal-Europa, amptelik die Switserse Konfederasie.

Gebruik:
• Zürich is Switserland se grootste stad, maar Bern is die hoofstad.

Verwant:
• Switser
• Switsers

Vertaling:
Engels: Switzerland
Nederlands: Zwitserland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afwyking
Volgende onderwerp: bloedvrees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:32:30 UTC 2025