duld [boodskap #138090] |
Thu, 30 September 2021 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duld
Afbreking: duld
Werkwoord: duld
Verlede tyd: het geduld
Betekenis:
• Om te verdra; geduldig toe te laat.
Gebruik:
• Ons sal geen ongeregtigheid duld nie!
Sinoniem:
• berus
• deurstaan
• gedoog
• toelaat
• uithou
• uitstaan
• vat
• verdra
• vergun
• verduur
• veroorloof
Vertaling:
Engels: to tolerate, endure, bear
Nederlands: dulden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|