Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haper
haper [boodskap #138089] Thu, 30 September 2021 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
haper
Afbreking: ha•per


Werkwoord: haper
Verlede tyd: het gehaper

Betekenis:
• Om kort te kom. Te kort skiet.
• Om vas te steek; nie vlot voortgaan nie.

Gebruik:
• Wat haper dat jy so afbek lyk?
• Hy lees al sonder om te haper.

Sinoniem:
• makeer
• ontbreek
• skeel
• skort

Afgelei:
• haperig
• hapering

Vertaling:
Engels: to falter, waver, want
Nederlands: haperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: termiet
Volgende onderwerp: duld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:42:27 UTC 2025