Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
termiet
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
termiet
[
boodskap #138088
]
Wed, 29 September 2021 18:43
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Termiete
termiet
Afbreking: ter•miet
Selfstandige naamwoord:
termiet
Meervoud:
termiete
Verkleinwoord:
termietjie
Meervoud van verkleining:
termietjies
Betekenis:
• Insek met 'n witterige agterlyf, orde
Isoptera
.
Gebruik:
•
Termiete
speel 'n belangrike rol in die natuur omdat hulle dooie plantaardige materiaal afbreek en die grond met hulle ondergrondse bedrywighede verryk.
Sinoniem:
• rysmier
• witmier
Afgelei:
• termietbehandeling
• termiethoop
• termietnes
Vertaling:
Engels: termite
Nederlands: termiet, rijstmier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
vriendekring
Volgende onderwerp:
haper
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 10 18:45:01 UTC 2025