pateties [boodskap #138086] |
Wed, 29 September 2021 16:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pateties
Afbreking: pa•te•ties
Byvoeglike naamwoord: pateties
Vergrotende trap: meer pateties, patetieser
Oortreffende trap: mees patetiese, patetiesste
Attributief: patetiese
Betekenis:
• Wat min respek verdien. So nutteloos, hulpeloos of swak dat dit 'n mens irriteer.
• (neerlandisties) Wat patos wek; baie aandoenlik en vol emosie.
Gebruik:
• Jou spelling is absoluut pateties!
Sinoniem:
• armsalig
• bedremmeld
• belaglik
• beroerd
• beteuterd
• ellendig
• lamlendig
• lomp
• minderwaardig
• onbeholpe
• onbekwaam
• onnosel
• sukkelend
• verdrietig
• vrotsig
• aandoenlik
• aangrypend
• deerniswekkend
• emosioneel
• gevoelvol
• hartroerend
• hartverskeurend
• roerend
• sielroerend
Verwant:
• pateet
• patetiek
Vertaling:
Engels: pathetically, pitiably
Nederlands: schlemielig; pathetisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|