Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teruggee
teruggee [boodskap #138085] Wed, 29 September 2021 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teruggee
Afbreking: te•rug•gee
Samestelling: terug + gee


Werkwoord: gee terug, teruggee
Verlede tyd: het teruggegee

Betekenis:
• Om iets aan die eienaar terug te besorg.
• Om te vergoed vir wat gegee is.

Gebruik:
• Jy moet sy pen teruggee, voordat daar 'n bakleiery ontstaan.
• Ek is ryklik geseën en wil graag aan die gemeenskap teruggee.

Sinoniem:
• terugbesorg
• terugbetaal
• terugbring
• terugstort
• vergoed

Afgelei:
• teruggeebaar
• teruggewende
• teruggewing

Vertaling:
Engels: to give back, return
Nederlands: teruggeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kasarm
Volgende onderwerp: pateties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:26:00 UTC 2025