Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kasarm
kasarm [boodskap #138084] Wed, 29 September 2021 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kasarm
Afbreking: ka•sarm


Selfstandige naamwoord: kasarm
Meervoud: kasarms

Betekenis:
• 'n Kaserne (soldatekwartier), meestal figuurlik gebruik, 'n hele spul of groot menigte.

Gebruik:
• Haal nog kos uit, as dié mense kom kuier kom die kasarm gewoonlik saam.

Spreekwoord:
• Die hele kasarm het hier aangekom. [Die hele klomp.]

Sinoniem:
• boel
• gepeupel
• kaboedel
• klomp
• spul

Vertaling:
Engels: barracks; caboodle
Nederlands: kazerne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedespreuk
Volgende onderwerp: teruggee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:22:42 UTC 2025