Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sedespreuk
sedespreuk [boodskap #138083] Wed, 29 September 2021 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sedespreuk
Afbreking: se•de•spreuk
Samestelling: sede + spreuk


Selfstandige naamwoord: sedespreuk
Meervoud: sedespreuke
Verkleinwoord: sedespreukie
Meervoud van verkleining: sedespreukies

Betekenis:
• Spreuk met 'n morele/sedelike boodskap.

Gebruik:
• "Doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê" is 'n sedespreuk.

Sinoniem:
• aforisme
• apoftegma
• sentensie

Vertaling:
Engels: morality spell
Nederlands: zedenspreuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bystaan
Volgende onderwerp: kasarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:53:01 UTC 2025