Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » induseer
induseer [boodskap #138078] Tue, 28 September 2021 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
induseer
Afbreking: in•du•seer


Werkwoord: induseer
Verlede tyd: het geïnduseer
Teenwoordige deelwoord: geïnduseerde

Betekenis:
• Om deur indirekte (tussen)stappe iets af te lei of teweeg te bring.

Gebruik:
• Peperwortel kan geëet word om braking te induseer.

Sinoniem:
• aktiveer
• genereer
• teweegbring
• veroorsaak
• voortbring

Vertaling:
Engels: to induce
Nederlands: induceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: giggel
Volgende onderwerp: bolla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:41:54 UTC 2025