giggel [boodskap #138077] |
Tue, 28 September 2021 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
giggel
Afbreking: gig•gel
Werkwoord: giggel
Verlede tyd: het gegiggel
Teenwoordige deelwoord: giggelende
Betekenis:
• Om vinnig, saggies en met 'n hoë toon te lag (omdat 'n mens verleë of senuweeagtig is).
Gebruik:
• Sy bloos van pure skaamte en begin om histeries te giggel.
Sinoniem:
• giggellag
Afgelei:
• giggelaar
• giggelend
• giggeling
• giggelrig
• giggelry
Vertaling:
Engels: to giegel
Nederlands: giechelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|