Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meubeleer
meubeleer [boodskap #138075] Tue, 28 September 2021 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meubeleer
Afbreking: meu•be•leer


Werkwoord: meubeleer
Verlede tyd: het gemeubeleer

Betekenis:
• Om 'n plek met meubels in te rig.

Gebruik:
• Sy het haar woonstel smaakvol gemeubeleer.

Wisselvorm:
• meubileer

Afgelei:
• meubeleerder
• meubelering

Vertaling:
Engels: to furnish
Nederlands: meubileren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: pankop
Volgende onderwerp: meubileer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:25:18 UTC 2025