Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opklaar
opklaar [boodskap #138069] Di, 28 September 2021 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opklaar
Afbreking: op•klaar
Samestelling: op + klaar


Werkwoord: klaar op, opklaar
Verlede tyd: het opgeklaar

Betekenis:
• Mooiweer word.
• (figuurlik) Iets verduidelik of helder maak.

Gebruik:
• Die weer het opgeklaar, daar is nie meer 'n wolk in sig nie.
• Vra jou onderwyser om die onduidelikheid op te klaar.

Sinoniem:
• ooptrek
• ophelder
• toelig
• uitlê
• uitsorteer
• verduidelik
• verhelder

Vertaling:
Engels: to clear up; to clarify
Nederlands: opklaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opdraand
Volgende onderwerp: kodifiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:38:22 MGT 2024