Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlosie
oorlosie [boodskap #138067] Di, 28 September 2021 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oorlosie.
'n Oorlosie.
oorlosie
Afbreking: oor•lo•sie


Selfstandige naamwoord: oorlosie
Meervoud: oorlosies
Verkleinwoord: oorlosietjie
Meervoud van verkleining: oorlosietjies

Betekenis:
• Instrument wat tyd aandui en waarop 'n mens kyk hoe laat dit is.

Gebruik:
• Op my oorlosie is dit nou presies sesuur.

Wisselvorm:
• horlosie

Sinoniem:
• chronometer
• uurglas
• uurwerk
• tydmeter

Afgelei:
• sakoorlosie
• stopoorlosie
• toringoorlosie

Vertaling:
Engels: watch, clock
Nederlands: horloge

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorlaai
Volgende onderwerp: opdraand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:20:56 MGT 2024