oorlosie [boodskap #138067] |
Tue, 28 September 2021 10:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorlosie
Afbreking: oor•lo•sie
Selfstandige naamwoord: oorlosie
Meervoud: oorlosies
Verkleinwoord: oorlosietjie
Meervoud van verkleining: oorlosietjies
Betekenis:
• Instrument wat tyd aandui en waarop 'n mens kyk hoe laat dit is.
Gebruik:
• Op my oorlosie is dit nou presies sesuur.
Wisselvorm:
• horlosie
Sinoniem:
• chronometer
• uurglas
• uurwerk
• tydmeter
Afgelei:
• sakoorlosie
• stopoorlosie
• toringoorlosie
Vertaling:
Engels: watch, clock
Nederlands: horloge
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|