uitdroog [boodskap #138063] |
Tue, 28 September 2021 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitdroog
Afbreking: uit•droog
Samestelling: uit + droog
Werkwoord: droog uit, uitdroog
Verlede tyd: het uitgedroog
Betekenis:
• Om ordentlik droog te word, of iets goed droog te maak.
Gebruik:
• Die beskuit word in die oond uitgedroog.
Sinoniem:
• dehidreer
• ontwater
• ontvog
• uitdor
• verdroog
• verdor
Afgelei:
• uitdroogmiddel
• uitdroogoond
Vertaling:
Engels: to dry out; dehydrate
Nederlands: uitdrogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|