Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braaivleisvuur
braaivleisvuur [boodskap #138057] Ma, 27 September 2021 17:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Braaivleisvuur.
'n Braaivleisvuur.
braaivleisvuur
Afbreking: braai•vleis•vuur
Samestelling: braaivleis + vuur


Selfstandige naamwoord: braaivleisvuur
Meervoud: braaivleisvure
Verkleinwoord: braaivleisvuurtjie
Meervoud van verkleining: braaivleisvuurtjies

Betekenis:
• 'n Vuur om vleis te braai.

Gebruik:
• Dit is ongeskik om die braaivleisvuur aan te steek voor die gaste arriveer.

Vertaling:
Engels: barbecue fire
Nederlands: barbecuevuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsmet
Volgende onderwerp: ontsnap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:10:28 MGT 2024