Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorval
oorval [boodskap #138055] Ma, 27 September 2021 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorval
Afbreking: oor•val
Samestelling: oor + val


Werkwoord: oorval
Verlede tyd: het oorval

Betekenis:
• Om iemand skielik en onverwags aan te val of te verras.

Gebruik:
• Hy is vermoedelik in sy slaap oorval.

Sinoniem:
• aanval
• oorrompel
• oorweldig

Vertaling:
Engels: to ambush, overwhelm, take by surprise
Nederlands: overvallen


Selfstandige naamwoord: oorval
Meervoud: oorvalle

Betekenis:
• 'n Onverwagte aanval (van 'n siekte, terugslag, ens).

Gebruik:
• Sy sal 'n oorval kry as jy haar tandeborsel gebruik.

Vertaling:
Engels: seizure
Nederlands: aanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderstebo
Volgende onderwerp: ontsmet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:18:22 MGT 2024