oorval [boodskap #138055] |
Mon, 27 September 2021 15:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorval
Afbreking: oor•val
Samestelling: oor + val
Werkwoord: oorval
Verlede tyd: het oorval
Betekenis:
• Om iemand skielik en onverwags aan te val of te verras.
Gebruik:
• Hy is vermoedelik in sy slaap oorval.
Sinoniem:
• aanval
• oorrompel
• oorweldig
Vertaling:
Engels: to ambush, overwhelm, take by surprise
Nederlands: overvallen
Selfstandige naamwoord: oorval
Meervoud: oorvalle
Betekenis:
• 'n Onverwagte aanval (van 'n siekte, terugslag, ens).
Gebruik:
• Sy sal 'n oorval kry as jy haar tandeborsel gebruik.
Vertaling:
Engels: seizure
Nederlands: aanval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|