betraan [boodskap #138035] |
Sun, 26 September 2021 08:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betraan
Afbreking: be•traan
Samestelling: be- + traan
Byvoeglike naamwoord: betraan, betraand
Attributief: betraande
Betekenis:
• Nat van trane.
Gebruik:
• Ag, Mammie, sê Jannie met ogies betraan, vir wat moet ons na die kwaai tante toe gaan? [Klein woelwater, A.G. Visser]
Vertaling:
Engels: tearful, tear-stained, swimming in tears
Nederlands: betraand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|