verpligting [boodskap #138030] |
Fri, 24 September 2021 11:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verpligting
Afbreking: ver•plig•ting
Samestelling: verplig + -ting
Selfstandige naamwoord: verpligting
Meervoud: verpligtinge, verpligtings
Verkleinwoord: verpligtinkie
Meervoud van verkleining: verpligtinkies
Betekenis:
• Iets waartoe 'n mens verplig is; wat jy moet doen.
Gebruik:
• Op ons wat sterk is rus die verpligting om die swakkeres te beskerm.
Sinoniem:
• aanspreeklikheid
• dwang
• onus
• plig
• obligasie
• verantwoordelikheid
Vertaling:
Engels: duty, obligation, burden
Nederlands: verplichting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|