wreedaard [boodskap #138029] |
Fri, 24 September 2021 11:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wreedaard
Afbreking: wreed•aard
Samestelling: wreed + -aard
Selfstandige naamwoord: wreedaard
Meervoud: wreedaards
Betekenis:
• 'n Mens of dier wat wreed van aard is.
Gebruik:
• 'n Jakkals 'n lafhartige bedelaar, maar 'n hiëna is 'n wreedaard.
Sinoniem:
• barbaar
• monster
• onmens
• sadis
Antoniem:
• goedhartige mens
Verwant:
• wreedaardig
Vertaling:
Engels: barbarian, brute, cruel person
Nederlands: wreedaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|