privaatsak [boodskap #138028] |
Fri, 24 September 2021 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
privaatsak
Afbreking: pri•vaat•sak
Samestelling: privaat + sak
Selfstandige naamwoord: privaatsak
Meervoud: privaatsakke
Betekenis:
• (histories) 'n Sak of houer waarin die poskantoor posstukke versamel, wat dan gesamentlik by die eienaar daarvan afgelewer word.
Gebruik:
• Die boek is gedruk deur en verkrygbaar by die Staatsdrukker, Bosmanstraat, Privaatsak X85, Pretoria, 0001.
Sinoniem:
• privaat sak (tegnies meer korrek)
Vertaling:
Engels: private mail bag
Nederlands: privaat zak
Nota:
• Meestal as een woord geskryf, hoewel 'n samestelling van 'n b.nw. en 'n s.nw. los geskryf word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|