stabiel [boodskap #138026] |
Fri, 24 September 2021 07:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stabiel
Afbreking: sta•biel
Byvoeglike naamwoord: stabiel
Vergrotende trap: stabieler
Oortreffende trap: stabielste
Attributief: stabiele
Partitief: stabiels
Betekenis:
• Wat min of meer dieselfde bly en nie maklik verander nie.
Gebruik:
• Die pasiënt se toestand is kritiek, maar stabiel.
Sinoniem:
• bestendig
• betroubaar
• ewewigtig
• konstant
• onwankelbaar
• seker
• standhoudend
• standvastig
• staties
Antoniem:
• labiel
• onstabiel
Verwant:
• stabiliseer
• stabilisering
• stabiliteit
Vertaling:
Engels: stable, steady, firm, consistent
Nederlands: stabiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|