koherensie [boodskap #138021] |
Thu, 23 September 2021 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koherensie
Afbreking: ko•he•ren•sie
Selfstandige naamwoord: koherensie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die onderliggende verhouding wat dinge aan makeer koppel en tot 'n eenheid saambind.
Gebruik:
• 'n Diskoers toon koherensie wanneer die onderdele daarvan mekaar ondersteun en mekaar op geen manier weerspreek nie.
Sinoniem:
• samehangendheid
Antoniem:
• inkoherensie
Afgelei:
• koherensiebeginsel
• koherensietoets
Vertaling:
Engels: coherence
Nederlands: coherentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|