tamatiepruim [boodskap #138020] |
Thu, 23 September 2021 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tamatiepruim
Afbreking: ta•ma•tie•pruim
Samestelling: tamatie + pruim
Selfstandige naamwoord: tamatiepruim
Meervoud: tamatiepruime
Verkleinwoord: tamatiepruimpie
Meervoud van verkleining: tamatiepruimpies
Betekenis:
• Eetbare vrug van Diospyros kaki en verwante bome.
Gebruik:
• Die tamatiepruim kan vars geëet, gedroog, of gekook word.
Sinoniem:
• boomtamatie
• dadelpruim
• persimmon
• tamatievrug
Vertaling:
Engels: persimmon
Nederlands: kaki, kakivrucht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|