jaarblad [boodskap #138018] |
Wed, 22 September 2021 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaarblad
Afbreking: jaar•blad
Samestelling: jaar + blad
Selfstandige naamwoord: jaarblad
Meervoud: jaarblaaie
Verkleinwoord: jaarblaadjie
Meervoud van verkleining: jaarblaadjies
Betekenis:
• 'n Publikasie (boek of tydskrif) wat jaarliks uitgegee word.
Gebruik:
• Haar gedigte is in die skool se jaarblad gepubliseer.
Sinoniem:
• jaarboek
Verwant:
• dagblad
• maandblad
• weekblad
Vertaling:
Engels: annual publication
Nederlands: jaarblad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|