molesmaker [boodskap #138017] |
Wed, 22 September 2021 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
molesmaker
Afbreking: mo•les•ma•ker
Samestelling: moles + maker
Selfstandige naamwoord: molesmaker
Meervoud: molesmakers
Verkleinwoord: molesmakertjie
Meervoud van verkleining: molesmakertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat moles (moeilikheid) maak.
Gebruik:
• Die dronk molesmaker is gearresteer en moes die nag in die polisieselle deurbring.
Sinoniem:
• booswig
• moeilikheidmaker
• onrusstoker
• skurk
Vertaling:
Engels: ruffian, brawler, scoundrel
Nederlands: ruziemaker, twistzoeker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|