Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteltyd
verteltyd [boodskap #138016] Wo., 22 September 2021 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verteltyd
Afbreking: ver•tel•tyd
Samestelling: vertel + tyd


Selfstandige naamwoord: verteltyd
Meervoud: verteltye

Betekenis:
• Die tyd wat dit neem om 'n storie te vertel; hoeveelheid bladsye van 'n verhaal.

Gebruik:
• Die meeste verteltyd word gewoonlik aan die protagonis afgestaan.

Vertaling:
Engels: story time, tell time
Nederlands: verteltijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalgebruik
Volgende onderwerp: molesmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 08 01:11:44 UTC 2026