protagonis [boodskap #138014] |
Wed, 22 September 2021 18:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
protagonis
Afbreking: pro•ta•go•nis
Selfstandige naamwoord: protagonis
Meervoud: protagoniste
Verkleinwoord: protagonissie
Meervoud van verkleining: protagonissies
Betekenis:
• Die sentrale karakter van 'n verhaal (belangrikste figuur en gewoonlik ook die held).
Gebruik:
• Die protagonis is gewoonlik 'n volronde, veelsydige karakter en die meeste verteltyd word aan hom of haar afgestaan.
Sinoniem:
• hooffiguur
• hoofkarakter
• hoofrolspeler
Antoniem:
• antagonis
Vertaling:
Engels: protagonist
Nederlands: protagonist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|