alomteenwoordig [boodskap #138012] |
Wed, 22 September 2021 16:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alomteenwoordig
Afbreking: al•om•teen•woor•dig
Samestelling: alom + teenwoordig
Byvoeglike naamwoord: alomteenwoordig
Attributief: alomteenwoordige
Betekenis:
• Wat orals aanwesig is.
Gebruik:
• Die verhaal word deur 'n alomteenwoordige verteller vertel.
Verwant:
• alsiende
Afgelei:
• alomteenwoordigheid
Vertaling:
Engels: omnipresent, ubiquitous
Nederlands: alomtegenwoordig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|