vreesloos [boodskap #138011] |
Wed, 22 September 2021 11:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vreesloos
Afbreking: vrees•loos
Samestelling: vrees + -loos
Byvoeglike naamwoord: vreesloos
Vergrotende trap: vreesloser
Oortreffende trap: vreesloosste
Attributief: vreeslose
Betekenis:
• Sonder om bang te wees.
Gebruik:
• Asterix is 'n klein mannetjie, maar hy is vreesloos en altyd reg vir 'n nuwe avontuur.
Sinoniem:
• dapper
• kommervry
• manhaftig
• moedig
• onbeskroomd
• onbevrees
• onverskrokke
• selfversekerd
• waaghalsig
Antoniem:
• bang
Afgelei;
• vreesloosheid
Vertaling:
Engels: fearless
Nederlands: onbevreesd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|