Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die droom van die male chauvinist pig
Die droom van die male chauvinist pig [boodskap #15316] Fri, 29 May 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> ...o man, jy moet net my mooi drome met my kon deel! Man, jy sal my
> nie glo nie, maar in my drome staan al die dames op sulke voetstukke
> en by elk is sulke Adonisse besig om hulle lof te sing.

En, man,
> hulle almal bedank my omdat ek hulle so goed laat behandel!
Re: Die droom van die male chauvinist pig [boodskap #15376 is 'n antwoord op boodskap #15316] Sun, 31 May 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>> ...o man, jy moet net my mooi drome met my kon deel! Man, jy sal my
>> nie glo nie, maar in my drome staan al die dames op sulke voetstukke
>> en by elk is sulke Adonisse besig om hulle lof te sing.
>
> En, man,
>> hulle almal bedank my omdat ek hulle so goed laat behandel!

Nou Gloudia wat is dit nou die? Wil jy so graag die neusgroep sien groei
dat jy nou ander se woorde aanhaal maar vergeet om van jou eie pêrels
voor die swyne te werp?
Re: Die droom van die male chauvinist pig [boodskap #15377 is 'n antwoord op boodskap #15316] Sun, 31 May 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 29 May 1998 13:40:46 GMT, wrote:

> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>> ...o man, jy moet net my mooi drome met my kon deel! Man, jy sal my
>> nie glo nie, maar in my drome staan al die dames op sulke voetstukke
>> en by elk is sulke Adonisse besig om hulle lof te sing.
>
> En, man,
>> hulle almal bedank my omdat ek hulle so goed laat behandel!
>
Jou reaksie is oorweldigend min......
Vorige onderwerp: Query:mutual intelligible???
Volgende onderwerp: St. Bartholomeus-nag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:33:28 UTC 2024