Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ventilator
ventilator [boodskap #138008] Tue, 21 September 2021 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ventilator.
'n Ventilator.
ventilator
Afbreking: ven•ti•la•tor


Selfstandige naamwoord: ventilator
Meervoud: ventilators
Verkleinwoord: ventilatortjie
Meervoud van verkleining: ventilatortjies

Betekenis:
• Mediese toestel wat suurstof aan 'n pasiënt voorsien wat sukkel om asem te haal.

Gebruik:
• Die siek man was 14 dae lank in intensief aan 'n ventilator gekoppel.

Sinoniem:
• asemhalingstoestel
• respirator
• ysterlong

Vertaling:
Engels: ventilator, respirator
Nederlands: ventilator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoppel
Volgende onderwerp: voorkind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:11:04 UTC 2025