Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoppel
stoppel [boodskap #138007] Tue, 21 September 2021 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoppel
Afbreking: stop•pel


Selfstandige naamwoord: stoppel
Meervoud: stoppels
Verkleinwoord: stoppeltjie
Meervoud van verkleining: stoppeltjies

Betekenis:
• Kort restant van 'n afgesnyde halm of haar.

Gebruik:
• Die ou man se ken is vol stoppels.

Afgelei:
• stoppelbaard
• stoppelland
• stoppelveer

Vertaling:
Engels: stubble
Nederlands: stoppel

Nota:
• Moenie 'n "stoppel" met 'n "stopsel" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoppelland
Volgende onderwerp: ventilator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:24:34 UTC 2025