Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoppelland
stoppelland [boodskap #138006] Tue, 21 September 2021 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Stoppelland
Stoppelland
stoppelland
Afbreking: stop•pel•land
Samestelling: stoppel + land


Selfstandige naamwoord: stoppelland
Meervoud: stoppellande
Verkleinwoord: stoppellandjie
Meervoud van verkleining: stoppellandjies

Betekenis:
• 'n Land met stoppels (die oorblyfsels van graan) nadat dit deur 'n stroper afgemaai is.

Gebruik:
• Die stoppelland word omgeploeg om die stoppels in die grond in te werk.

Spreekwoord:
• Sy sit op die stoppelland. [Sy is 'n oujongnooi.]

Sinoniem:
• stoppelveld

Vertaling:
Engels: stubble field
Nederlands: stoppelland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roosmaryn
Volgende onderwerp: stoppel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:24:47 UTC 2025