parstyd [boodskap #138004] |
Tue, 21 September 2021 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parstyd
Afbreking: pars•tyd
Samestelling: pars + tyd
Selfstandige naamwoord: parstyd
Meervoud: parstye
Verkleinwoord: parstydjie
Meervoud van verkleining: parstydjies
Betekenis:
• Die tyd wanneer die ryp druiwe gepluk word om wyn te maak.
Gebruik:
• Dit is parstyd in die Boland.
Sinoniem:
• oestyd
Vertaling:
Engels: harvesting season, pressing season
Nederlands: persseizoen, oogstseizoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|